You are here

You are here

Welkom by die Kokkedoor Kardoes

You are here

Oor die Kokkedoor Kardoes

Wat Is Die Kokkedoor Kardoes?

Nic en sy Kardoes span nooi julle uit om aan te sluit by die Kokkedoor familie en sodoende die smulpaap, eksperimentele kok, amateur koskenner of sommer net die “Groot Kokkedoor” van jou eie kombuis te word.

Ek sal op ‘n maandelikse basis ‘n seleksie van kwaliteit wyne, lekkernye en kosprodukte uitsnuffel en dit in die KARDOES van die maand kombineer. Ek sal dan ‘n spesiale resep saamstel, binne die vermoe van die gemiddelde amateur kok, wat jy kan paar met elk van die maand se wyne.

Julle kan inteken om op ‘n maandelikse basis ‘n Kokkedoor Kardoes in die gemak van jou eie huis of werksplek te ontvang, en sodoende van hierdie uitsoek produkte tuis uit te toets en probeer.


You are here

Ons Produkte

Wat Is In Die Kardoes?

Ek versamel en kombineer elke maand my gunsteling ontdekking van wyn en lekkernye om met jou te deel.

Die afleweringskoste van die KARDOES is uitgesluit van die baie bekostigbare prys.



Kokkedoor Kardoes

You are here

Kontak

kyknet logo

Kom in Kontak