You are here

Dis weer Koekedoor tyd!!

koekedoor

Koekedoor is kykNET se splinternuwe bakkompetisie.

Koekedoor is ’n handelsmerk-uitbreiding van die baie gewilde Kokkedoor - die onthoukosrealiteitsreeks op kykNET. Met Koekedoor is kykNET op soek na die land se heel beste bakker - hetsy soet of sout. Elke week sal daar van die kandidate verwag word om volgens ’n tema hulle allerbeste gebak voor te sit in die splinternuwe Koekedoorkombuis in Tulbagh. Daar is 13 episodes, 35 uitdagings, 3 beoordelaars en een einddoel: die baie gesogte titel - Suid-Afrika se heel eerste Koekedoor!

 

VIA Channel 24 - WTF is a Koekedoor? Cape Town – On Wednesday afternoon we attended a special screening of season 2 of Koekedoor. Now we know what you’re thiking: WTF is a Koekedoor? Allow us to explain. Read More: http://www.channel24.co.za/TV/News/wtf-is-a-koekedoor-20160407

 

10 new Koekedoor contestants to become baking heroes on kykNET (Thinus Ferreira) Cape Town – The 10 contestants of the second season of Koekedoor on kykNET (DStv 144) will create new baking heroes and this time include a mother who's lived in France, a coffee shop owner who baked for her wedding fund, a psychology graduate, a Sasolburg canteen manager and an eclectic mix of bakers as far afield as Delmas, Simonstown, Saldanha and Bloemfontein. Read More: http://www.channel24.co.za/TV/News/10-new-koekedoor-contestants-to-becom...

Vir meer inligting besoek Koekedoor se social media of skakel in op Kanaal 144 Donderdae 20:30

Facebook: https://www.facebook.com/koekedoor
Twitter: https://twitter.com/koekedoor