You are here

Vrae & Antwoorde

  1. Landswye aflewering op ‘n deur-tot-deur basis deur ‘n betroubare vervoermaatskappy (Sekere gebiede mag ‘n addisionele afleweringskoste van R25 per maand beloop)
  2. Erkenning van ontvangs moet vir alle aflewerings geteken word deur ‘n person ouer as 18 jaar. Geen kardoes sal afgelewer word sonder ‘n handtekening van die aangewese persoon nie.
  3. Indien u afleweringsadres verander, moet u ons asb. In kennis stel via e-pos by admin@kokkedoorkardoes.co.za.
  4. U maandelikse kardoes sal op die 15de van elke maand gestuur word, vir solank as wat u ‘n intekenaar is. Aflewering mag 5 – 10 dae duur.
  5. Elke kardoes het ‘n unieke versendingsnommer. Indien u dus wil weet waar u kardoes is, kan u ons kontak per e-pos, en ons sal die kardoes se vordering aan u deurgee.
  6. Gegewe ons verantwoordelike verkoops beleid van geen verkope aan persone jonger as 18 jaar, asook kredietkaart bedrog, sal ‘n handtekening van ‘n volwasse person vereis word voor enige kardoes afgelewer word. Ons kan wel na ‘n verskillende adres versend as die betalingsadres, indien u bv. Die kardoes as ‘n geskenk aan iemand wil stuur.
  7. Ons as Kokkedoor Kardoes span sowel as ons verskaffers is trots op die gehalte van die produkte wat ons maandeliks insluit. Verseker asb. die Kardoes stem ooreen met die produkte en kwaliteit adverteer, en indien daar enige afwyking is, laat weetons asb. per e-pos, en ons sal dit met die volgende Kardoes regstel. (dit geld vir bv. Gebreekte items, gekurkte wyn, ens.)
  8. Indien die afleweringsmaatskappy ‘n beskadiigde Kardoes aflewer, dui dit asb. so aan op die “Bewys van Ontvangs” strokie om dit onmiddelik kan regstel.


ALGEMENE VRAE


WAT MOET EK DOEN INDIEN EK ‘n BESKADIGDE KARDOES OF ITEM ONTVANG?

  1. Stuur asb die beskadigde kardoes saam met die vervoermaatskappy terug, en dui asb op die bewys van afleweringsnota aan wat die problem was.
  2. Stuur asb. intussen aan ons ‘n e-pos wat die problem verduidelik.
  3. Indien u ‘n gekurkte bottle wyn ontvang, stuur asb. aan ons ‘n e-pos en ons sal dit vervang in u volgende kardoes. Hou asb. die bottle da teen van die wynkenners dit kan inspekteer.
  4. Indien u nie tevrede is met die maand se Kardoes nie, en dit wil terugstuur, kan u ons kontak, en ons sal reël dat die Kardoes weer by u opgetel en teruggestuur word. Slegs die koste vir aflewering en terugstuur sal dan vereffen word.

KANSELLASIE VAN LIDMAATSKAP?

  1. U is welkom om u lidmaatskap te beeindig voor die 15de van ‘n maand, na die aanvanklike minimum aansluitingsperiode van 3 maande.
  2. Stuur asb. ‘n e-pos na admin@kokkedoorkardoes.co.za, waarin u aandui dat u u idmaatskap wil kanselleer.
  3. Indien u weer wil aansluit, sal ‘n minimum 2 maande subskripsie vereis word, afhamgende van beskikbaarheid van lidmaatskap.


BETALINGSWYSE


Ons aanvaar enige van die onderstaande maniere van betaling:

  1. Kredietkaart transaksies – veilige transaksie via Payfast
  2. Elektroniese oorbetalings (verskaf asb ‘n lidmaatskap nommer as verwysing)
  3. Opstel van maandelikse aftrekkings

Na die eerste maand, sal betaling op die 1ste van elke maand geskied via
Visa / Master / Debietkaart herhalende fakturering

Ons bankbesonderhede:

Bank: FNB
Rekening Naam: Kokkedoor Kardoes
Rekening Nommer: 625 608 579 59
Tak kode: 250 655
Verwysingsnommer: Gebruik asseblief u bestellingsnommer (order number) as verwysing